A place where stories unfold

Alex Marshall

Alex Marshall hails from Heidelberg in the Western Cape. He was a teacher at Trafalgar High School in District Six, whereafter he taught English at Masibambane High School in Kraaifontein. He was an activist for South African sports; has a great interest in history, and holds a master’s degree in Philosophy from UCT. Alex is passionate about reflecting on his community in his writing.

Deel 13: Kgotsafalang

Kgotsafalang se bondeltjie, wat hy in die hokkie bêre, lê eenkant, van die klere ook uitgehaal. Hy gryp gou alles bymekaar, en swaai die bondel agter oor sy skouer. Haastig […]

Deel 12: Kgotsafalang

Gou trek Kgotsfalang se naam deur die kampong. Hy’s heel verbaas aan die begin as manne hom op sy naam groet. Saans staan hy lank by die vuur as manne […]

Deel 11: Kgotsafalang

Davies het by die dag meer bekommerd begin lyk. Hy is deel van die duisende uitlanders op die ‘diggings’, en terwyl enkeles hulle vrouens daar in die tente gehad het, […]

Deel 10:  Kgotsafalang

Toe Davies Kgotsafalang sien met ‘n skeef-geswelde gesig, ruk hy van skrik, en wil dadelik alles weet. Hy is veral geïntereerd wat die mans verder gesê het. Maar Kgotsafalang kan […]

Deel 9: Kgotsafalang

Vir ure, lê dink Kgotsafalang aan die dag se gebeure: aan sy laaste reis saam met die mans; aan die delwerye, en wat hy voor hom gesien het, terwyl hy […]

Deel 8: Kgotsafalang

So sit kyk Kgotsafalang, wat gedoen word teen tjaila-tyd: gereedskap, klein en swaar, word skoongemaak, opgedra na ‘n waentjie toe, en daar wag van die werkers om die waentjie kampie […]

Deel 7: Kgotsafalang

Agtergrond: Begin van die soek na diamante in Kimberley, rondom 1869 /70 en verder. Kgotsafalang kom so pas op die delwerye aan. Kgotsafalang staan kyk oorbluf na die bedrywigheid voor en […]

Deel 6: Kgotsafalang

[Agtergrond: Begin van die soek na diamante in Kimberley, rondom 1869 /70 en verder. Kgotsafalang is op pad soontoe.] Kgotsafalang se besluit om myn toe te gaan is al lankal […]

Deel 5: Uittreksel uit Kgotsafalang

Op die kar, op pad deur die Tradouw-pas, verduidelik Hannes aan Kinna se mense, dat hy, Baster en Wilhelm, op pad, met die vee, en toe weer trug, oor hierdie […]

Deel 4 – Uittreksel uit Kgotsafalang

Daarom is dit vir die gemeenskap so ’n harde slag toe hulle op ‘n môre verneem, daar word oral en wyd gesoek na die jong-vrou, Kinna, dogter van Oom Izak […]

Deel 3 – Uittreksel uit Kgotsafalang

Kinna se woorde in daai laat aand, maak Kora diep seer. Maar sy verstaan: haar kind, Kinna, is seerder binnekant as wat sy ooit kan dink. Die kind’t ‘n perd […]

Deel 2 – Uittreksel uit Kgotsafalang

‘Ek het ‘n kínd hier groot gemaak! Sy naam is Kgotsafalang!’ Kora onthou nou nog hoe haar woorde vir Kinna na haar asem laat snak; en hoe verskrik Kinna na […]

Deel 1: Uittreksel uit Kgotsafalang   

[‘n verhaal in die tydvak 1869 -1871: ontdekking van diamante, daar tussen die plase op Colesberg Kopje, en in die omgwing van Griekwa-land, in Suid Afrika. Hierdie verhaal volg ‘n […]