Allen Grootboom

Allen Grootboom het in Middelburg en Graaff-Reinet in die Oos-Kaap grootgeword en werk tans as ’n psigiater in George. Sy belowende manuskrip Die vuur huil speel af in die 1960’s en vertel die storie van Jakob Koetaan van Gqeberha (voorheen Port Elizabeth) en van sy familie wat hulle plaas gedurende die apartheidsjare verloor het.

DIT IS NIE ONS SKULD NIE!

Hoe maklik neem ‘n kind die skuld op homself vir dit wat met sy vriende gebeur … ? Ek kyk, sit so en luister terwyl die klanke van die ‘OMO’ […]