A place where stories unfold

Elodi Troskie

Elodi Troskie is ’n 24-jarige skrywer en die inhoudsredakteur van die onafhanklike Afrikaanse webjoernaal Klyntji.com. Sy het grootgeword aan die Weskus, in die Sederberge en ook in die Witzenbergstreek. Sy woon op die oomblik in Kaapstad. Sy is besig met haar honneursgraad in Engels en fokus op ekokritiek. Haar werk as inhoudsredakteur sluit kopieskryf, redigeer- en vertaalwerk in. In beide haar akademiese en redaksionele doelstelling is daar ’n verwerping van ’n dualisme tussen natuur en kultuur. Van haar gedigte het in Nuwe Stemme 6 verskyn.

Kortlyste 2023: kykNET Rapport-resensiepryse

Die kortlyste is bekend gemaak vir vanjaar se kykNET-Rapport Boekresensent van die Jaar-pryse waarmee erkenning gegee word aan uitnemende Afrikaanse resensies wat in 2022 verskyn het. Die kortlyste is saamgestel […]

Weet jy wie is Emma Crebolder?

Een aand sê Emma dat sy eintlik nog altyd ’n rapper wou wees. Sy vertel hoe sy jare gelede een van haar (twenty-something) dogters saamgesleep het na ’n rock concert […]

katedraalberg

ek sou graag die voëls bome plante insekte op die naam wou groetin die veld stap en hulle kan uitwys: kransvalk dassievoël bergpatrysrooiborsjakkalsvoël bontkiewiet vleitinktinkie slangverklikkertussen die vaalbos die postuur […]