A place where stories unfold

Gaireyah Fredericks

Gaireyah Fredericks (PEN Afrikaans) behaal ’n MA in Kreatiewe Skryfkuns (Rhodes Universiteit), nadat sy gegradueer het in Afrikaans en Nederlandse Letterkunde aan die Universiteit van Wes-Kaapland. Sy is ’n selfgepubliseerde skrywer en werk tans aan haar eerste bundel kortverhale wat die Afrikaanse Moslemkultuur verken en by Kwela Boeke sal verskyn.

Kwela: Een voet innie kabr deur Gaireyah Fredericks

Oor hierdie boek: Een voet innie kabr is ’n Afrikaapse kortverhaalbundel, polsend met Kaaps-Maleise invloede. Jy hoor die klanke van dié gemeenskap, musky en soet soes ryke yt die Jannat. […]

default img

Gaireyah Fredericks: Paulethuis

“waar chapters op die mure in sagte pastel solid geverf word ironie saans jou kopkussing claim en die oggend son sing sagte tunes wat jou wakker sis, dis waar almal […]