Hans Kisting

Hans Kisting is in die Keetmanshoopdistrik gebore en het in Rehoboth gematrikuleer. Hy het aan die Dower Kollege in Uitenhage studeer en was vir twee-en-dertig jaar ’n onderwyser voordat hy in 2004 afgetree het. Hy woon in Wellington in die Wes-Kaap. Hy sal sy memoires skryf wat ’n blik gee op die Suidwes-Afrika van die 1950’s en wat ook beide sy Nama en Europese herkoms ondersoek.

In ‘n wêreld vol woestyne

Die Kalahari Woestyn, sy Khoisan inwoners, met hul gewoontes en tradisies Die oorspronklike Latynse woord is dēserēre, wat beteken onbewoon en verlate, woes en dor. Bekende woestyne is die Arktiese […]