Die Burger/Netwerk24: ’n Sintuiglike reis deur ’n vreemde stad
My senuwees hang aan een lang flenter die dag toe ek in ’n besige stad ’n minibustaxi na die middestad moet neem.Ek haal een wat driekwart van die reis op […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Jodie Groener werk tans as ontvangsdame in Humansdorp, maar ’n ietwat “ambisieuse streep” maak dat sy nog die wêreld vol wil reis en baie wil skryf. Sy het in die Oos-Kaap grootgeword en was vir ’n rukkie ’n nuusleser op Kouga FM. Jodie skryf kortverhale en geniet dit ook om haar hand aan historiese fiksie en rubrieke te waag. In 2015 het sy nasionale kleure in die uitvoerende kunste verwerf en kort daarna het sy skerm as ’n sportsoort opgeneem. Ook hierin het sy tot op internasionale vlak uitgeblink en, hoewel sy dit vir ’n wyle moes staak as gevolg van befondsing, getuig haar prestasie van deursettingsvermoë in alles wat sy aanpak.
Jodie sê dat sy haar voorgeneem het om gemaklik te voel met wat ook al die uitkoms van haar aansoek vir die Kommadagga-slypskool sou wees. “Maar toe die tyd aanbreek dat die organiseerders moes besluit wie vanjaar gekies sou word, was ek ’n senu-bol.”
Sy glo dat die slypskool nie net haar skryfwerk na ’n volgende vlak gaan neem nie, maar dat dit ook haar denke oor skrywerskap gaan verruim. “Woorde kan nie beskryf hoeveel die geleentheid vir my beteken nie. Dit gee my geweldige hoop.”
My senuwees hang aan een lang flenter die dag toe ek in ’n besige stad ’n minibustaxi na die middestad moet neem.Ek haal een wat driekwart van die reis op […]
By next September You will have forgotten Me on read And be chilling on another Sofa, head cushioned. ~ Tears will fall from my eyes after the initial shock. Shaking […]
Love me until you don’t Till the sun sets on our love When resuscitation is vain. Read here
Dit was ’n doodgewone dag toe ’n pêl my SMS. Sy het niks om te doen nie en nooi my uit om oor te kom vir ’n kuier met nachos […]
Deel 1 van hierdie kortverhaal Clarissa staan by die kitchen sink en dagdroom. Met hande vol skuim was sy teen ‘n slakke pas die laaste pan. Haar oë dwaal oor […]
“Ek het gevries. Dis wat trauma aan jou doen. Ek weet daardie kind gaan grootword en die persoon wat hy in die spieël sien, begin afkraak. Tensy hy hulp gaan […]
Hier’s ek as jy moeg is Mommy let her guard down and somme her chastity belt. Daddy could no longer keep it in en voila! Nege maande later is ek […]
Update on the breakdown. The past two weeks were somewhat illusory. Yesterday (Sunday) was really hard. Just as I thought I was making progress, a sense of self-loathe came for […]
I lost my job. I am unemployed and seeking in the current economic climate. Allow me to explain. See, I resigned. And worked my notice. Stupid of me, I know. […]
Ga! Nie meer nie. Ek het ook opgehou om mense reg te bring as hul my langs ‘n bar my single whisky, neat, sien order. Ek weier om my ID […]
Ek observe maa net Onttrek my liggaam, siel en gees Noem it ‘n coping mechanism of sê ek is min gespin Neem deel aanie daily activities, while ek van buite […]
For you, a letter, I wrote Read it, by candle, on occasion Fill up a bath, shut out the light On occasion, my heart, you will know. How tiny, it […]
Ek weet nie van jou nie, maar ek lees af en toe wat my sterreteken vir my voorspel, jy weet, jou daily horoscope. Sal ek my toe nie byval ek’t […]
In my eie lane meer as tevrede, my spirit Jy het kom krap waar dit nie jeuk kom vat wat ek nie wou gee My focus laser sharp my frekwensie […]
Why do I, at times feel that my soul belongs someplace else Why do I feel the burdens are too much and my cross too heavy. Why do I feel […]
Taboe, was dit eers om van ’n persoon se fisiese voorkoms ghai te maak. Veral as dit jou en jou nageslag raak.