Loit Sōls: Grace Notes
Loit Sōls op Jakes Gerwel se 78ste verjaarsdag: Heppy Earthday Jakes, jou life’s work en study se practical philosophy, holism en vision, en wisdom, is nou ōrals apparent; Aspects vannit […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Loit Sôls is ’n veelsydige visuele kunstenaar, musikant en digter. Hy is die skrywer van die digbundels My straat en anne praat-poems (1998) en Die Faraway Klanke vanne Hadeda (2006) asook, onder andere, die album Serious Kak-praat (2004). Hy het musiekoptredes in verskeie lande buiten Suid-Afrika op sy kerfstok, byvoorbeeld, Nederland, Engeland, Indonesië en Botswana. Van sy gedigte is in ’n aantal bloemlesings opgeneem en ook in ander tale vertaal. Hy is genooi om in 1999 in Nederland aan die Winternachten-poësiefees deel te neem en in 2001 aan die Jakarta International Poetry Reading in Indonesië. In 2021 behaal hy ’n MA in Kreatiewe Skryfkuns aan Rhodes Universiteit.
Loit Sōls op Jakes Gerwel se 78ste verjaarsdag: Heppy Earthday Jakes, jou life’s work en study se practical philosophy, holism en vision, en wisdom, is nou ōrals apparent; Aspects vannit […]
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting, die ATKV en NB-Uitgewers /Kwela Loit Sōls en Veronique Jephtas se skitterende vertoning Loit Sōls skryf in Moerstaāl, waaraan hy tydens die Jakes Gerwel […]
NUTSHELL Inne nutshell is Moerstaāl die purposefully meaningful end-result vanne baie lang process van coming to terms moet twīe underlying realities. Kom ōs isolate hille hīe: Die birth vannie single-mother […]
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV Die Jakes Gerwel-gesprekreeks word ondersteun deur NB-Uitgewers, Jonathan Ball, Penguin Random House SA, Bookstorm, die Afrikaanse Taalraad en die Vriende van […]
Hosted every year at Suidoosterfees, Artscape from 27 April to 1 May 2023, the Jakes Gerwel Discussions which began in 2018 with four talks, are a series of book discussions […]
In ‘n tyd wat die taaldebat steeds woed, is dit verfrissend om terug te kyk na Jakes Gerwel en sy bydrae tot die bevordering van Afrikaans wat, as ‘n inheemse […]
…daāsse hiemmil nét vi hille die baasskap-brigade mēnse wie claims insit dat hille wèl sielle is ma līewwe soes hille baas is – oō anne sielle…
…daāsse hiemmil nét vi hille die baasskap-brigade mēnse wie claims insit dat hille wèl sielle is ma līewwe soes hille baas is – oō anne sielle…
– 5e praātsie – V I (pp. 88-89)
Nuut van Kwela Boeke: Moerstaāl deur Loit Sōls (amptelike publikasiedatum: 12 September) In Moerstaāl word oorsprong bekyk: geskiedenis, erfenis en taal vloei saam. Loit Sōls skryf oor sy voorsate, die […]
Skryf-still Nomme Eēn deur Loit Sōls Ek wil jou soe graāg iets gie Nette ietsie Saāmme jou los Iets wat nooit ka vaporize Of nog ērgerre Te orlamenterag raāk Of […]
“Moerstaal bekyk oorsprong: geskiedenis, erfenis en taal vloei saam. Loit Sols skryf oor sy voorsate, die Eerste Inhemse mense aan die suidpunt van Afrika. Nie net die inhoud van sy […]
“Soesie krye en plante wat selfs innie dorste omgewings groei, trek dié diep- gewortelde gedigte hulle krag ytie grond. Sōls isse seasoned skrywer in bloom.” – Ronelda S. Kamfer
“Soesie krye en plante wat selfs innie dorste omgewings groei, trek dié diep- gewortelde gedigte hulle krag ytie grond. Sōls isse seasoned skrywer in bloom.” – Ronelda S. Kamfer
Ek wil jou soe graāg iets gie Nette ietsie Saāmme jou los Iets wat nooit ka vaporize Of nog ērgerre Te orlamenterag raāk Of nostalgic sōnne sout Ma ek het […]
Especially — when they weep so artlessly; that’s when you as parent laugh and cry in chorus, mos, from under your parenthoody.