A place where stories unfold

Miché van Wyk

Miché van Wyk is ʼn aktrise, digter, skrywer en kabaretvertolker van die klein Namakwalandse dorp Steinkopf. Tydens haar dramastudies aan die Universiteit van Stellenbosch het sy deelgeneem aan verskeie departementele produksies, insluitend At her feet deur Nadia Davids. Sy het haar honneursgraad in drama met spesialisasie in kabaret in 2022 behaal en haar navorsingsprojek het gehandel oor die insluiting van die Namataal en -kultuur in Afrikaanse televisie. Sy is ook genomineer vir die Fleur du Cap teaterprys vir die mees belowende student. Vanjaar het sy die kabaret Is als oraait by die huis van die Here? geskryf wat by die Adam Small-teaterkompleks opgevoer is en sy het die hoofrol vertolk in Jantjies and the Pearls wat te sien was by die KKNK en die Suidoosterfees.

Miché Colleen van Wyk

NATi Jong Sterre: Suurdeeg deur Miché van Wyk

SUURDEEG Deur: Miché van WykMet: René Cloete en Jodine OckersRegie: Sandra TemminghTaal: AfrVenue: NATi ArenaDatum en tyd: 27 April 16:30Tydsduur: 60 minPrys: R100  Geen o/13 T SUURDEEG (webtickets.co.za) In die konserwatiewe omgewing van Namakwaland probeer twee amper-skoonsusters uitpluis […]

My baba gaan Toyota US Woordfees toe!

This one made me a Cabaret artist. Is als oraait by die huis van die Here?- ‘n Kabaret_  Niks bly stabiel wanneer die kerk toemaak nie. Auntie Bekkie rook haar […]

Wanneer jy so voor jou uit staar

Die afgelope tyd praat ek baie oor my oupa Rampie. En nou vandag hoor ek oor die radio dat dit Alzheimer’s awareness  maand is . Ek het toe onmiddelik deur […]

NATi Jong Sterre 2023: Here at Paulet House

NATi Jong Sterre 2023 Miché van Wyk, Cara Rossouw, Miliswa Mbandazayo and Mikayla Brown wrote this song for Paulet. On the eve before leaving Paulet House, they sang their dedication to […]

Die Teaterprojek Stemme word op LitNet vrygestel

“Zubayr Charles, wat LitNet se Kommadagga-slypskool voltooi het, het Haram geskryf. Quanita Adams was die regisseur en Bianca Flanders en Marunzo Thomas in die rolverdeling. Zubayr sê: Om by Suid Afrika se […]