Naomi Meyer

Naomi Meyer, deesdae senior inhoudsbestuurder van LitNet, is ’n niepraktiserende prokureur. Ná haar regstudies en klerkskap in Bloemfontein voltooi sy haar meestersgraad cum laude aan die Universiteit van Kaapstad in die Departement Afrikaans en Neerlandistiek. Sy was in 2000 en 2001 voltyds betrokke by LitNet. Tussen 2002 en 2011 het sy in Ierland gewoon, waar sy by ’n regsuitgewer betrokke was, regsassistentswerk vir ’n prokureur gedoen het en viool by ’n musiekskool gegee het. Haar jeugroman Ruik jy die filmster het in September 2006 by Tafelberg verskyn en haar roman Web in 2017 by Queillerie.

LitNet Resensie: Seeperde deur Naomi Meyer

Titel: SeeperdeSkrywer: Naomi MeyerISBN: 9781776252978Uitgewer: Pan Macmillan Naomi Meyer se splinternuwe Seeperde, met twee grootoogmeisies op die voorblad, is ’n lekkerlees-skoolstorie wat jong lesers tevrede en gelukkig sal neersit. Hoewel daar duidelik […]

Golden Oldies: Die gees van Paulet Huis

Ek waag die vraag in die teenwoordigheid van ‘n groot gees. Onder die wakende oog van Jakes Gerwel se portret by die etenstafel, val die woorde uit my mond: “Spook […]

Die gees van Paulet Huis

Ek waag die vraag in die teenwoordigheid van ‘n groot gees. Onder die wakende oog van Jakes Gerwel se portret by die etenstafel, val die woorde uit my mond: “Spook […]