A place where stories unfold

Tiffany Saterdaght

Tiffany Saterdaght is ’n digter, dramaturg, regisseur en radio-omroeper. Sy beywer haar om ’n eerlike stem aan benadeelde gemeenskappe te gee, en is betrokke by organisasies soos Awehness Creative Community en Klein Karoo Connect. By die KKNK se Karoo kaarte-projek, wat by die 2022-Kannatoekennings met ’n Herrie vir baanbrekende werk beloon is, was Tiffany betrokke as navorser, fasiliteerder, dramaturg en regisseur. Karoo kaarte se toneelstuk, Op hierdie dag, het sewe Kanna-benoemings ontvang.

Vryheid om te skryf na hartelus

Wat ‘n voorreg om in ‘n spasie te skep, dink, trap waar hy bestaan het. As ‘n bruin vrou, wie net so oud soos die demokrasie van Suid-Afrika is, ‘n […]