Yuwinn Kraukamp

Yuwinn Kraukamp (28) hails from L’Agulhas in the Western Cape’s Overberg District. He describes himself as “a natural born creative” whose writing ranges from radio dramas to stage plays, poetry, short stories and articles. After matriculating at Bredasdorp High School, Yuwinn attended the University of the Western Cape where he majored in English and Linguistics. Earlier this year he won a California-based writing contest with one of his short stories. Yuwinn is devoted to writing and believes that the Kommadagga experience will help him to improve his craft to the point where he can share his talents with the world.

Netwerk24: ’n Hedendaagse reïnkarnasie

Elke keer wanneer jy as volwassene ’n insiggewende ontdekking maak wat so merkwaardig is dat dit in jou geheue ingekerf raak, is daar ’n stem iewers in jou onderbewuste wat […]

Die Burger: Soms moet jy juis nié bybly by die res nie

Ons wêreld verander voortdurend en die transformasies wat ons beleef, is onvermydelik, persoonlik en seisoenaal, van winter tot lente, hartverskeurende terugslae tot ongelooflike deurbrake. Ons weet nie hoe of wie […]

Ja, daar is nog mense wat omgee

Ek het half verwag dat hy my sou vra om in ’n soort piramideskema te belê. Ek het myself reggemaak daarvoor dat hy iets aan my sou probeer verkoop. Maar […]

Let my creativity breathe

When I read about the JGF, I was overwhelmed by its history, including the recent history of all the songwriting and playwriting projects that were displayed on the same webpage. […]