Zack Mtombeni

Zack Mtombeni het aan die Performing Arts Lifestyle Institute (PALI) gestudeer, waar hy as student ’n rol in Binnelanders losgeslaan het. Hy het ook verskyn die rolprente Vaselientjie, Jou Romeo en Ring of Lies. In 2017 het Zack The Third Law Productions saam met Kaz McFadden en Lara Lourens in die lewe geroep, en in 2022 het dié maatskappy ses films vir kykNET vervaardig. Zack het ’n hoofrol in Nagval op Donkerdraai gespeel.

Finaliste: ATKV Woordveertjies 2023

Die ATKV-Woordveertjies bekroon jaarliks uitsonderlike prestasies rondom die Afrikaanse woord. Vanjaar is geen uitsondering nie en die ATKV sit graag ’n veer in die hoed van skrywers vir hul uitsonderlike […]