50 lies that made South Africa

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

In samewerking met Jonathan Ball

Met Jonathan Ancer en Lester Kiewit

Mites, verdraaide waarhede en blatante leuens is alles bestanddele in die manier waarop ons die land se geskiedenis oorvertel. Jonathan Ancer het gesels met geskiedkundiges tot kroegvlieë om agter die kap van die byl te kom van die fassinerende stories wat ons graag as die waarheid wil glo.

1 Mei 10:00 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Eng | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379722

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

50 lies that made South Africa

In collaboration with Jonathan Ball

With Jonathan Ancer and Lester Kiewit

Myths, alternative truths and blatant lies are part and parcel of narratives on South Africa’s history. To get to the truth behind the fascinating stories we have always accepted as gospel, Jonathan Ancer spoke to many people, from historians to barflies.

1 May 10:00 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Eng | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379722

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *