Artificial intelligence – Will it take over?

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

In samewerking met Pan Macmillan SA en Jonathan Ball

Met Arthur Goldstuck, Fred Roed, Kerushan Govender en Kieno Kammies

Vir baie mense is kunsmatige intelligensie (KI) ’n vreesaanjaende konsep van rekenaars wat die mensdom gaan oorneem. Arthur Goldstuck, skrywer van The Hitchhiker’s Guide to Artificial Intelligence, en Kerushan Govender, skrywer van Age of Agency, neem die voortou van KI in alle besigheidsektore en die samelewing oor die wêreld heen, en kom gesels saam met ander kenners oor wat hierdie fenomeen werklik is en hoe ons dit tot ons voordeel kan inspan.

29 April 11:30 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Eng | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379660

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

Artificial intelligence – Will it take over?

In collaboration with Pan Macmillan SA and Jonathan Ball

With Arthur Goldstuck, Fred Roed, Kerushan Govender and Kieno Kammies

Many people harbour visions of artificial intelligence (AI) as a monstrous conspiracy in which computers take over humanity. Arthur Goldstuck, author of The Hitchhiker’s Guide to Artificial Intelligence and Kerushan Govender, author of Age of Agency, are at the helm of exploring AI’s remarkable potential in all business sectors and in societies the world over. They will discuss this phenomenon with other leaders in the field and explain how we can use it to our advantage.

29 April 11:30 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Eng | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542379660

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *