A place where stories unfold

Paulet House

Paulet Huis skrywer Lynthia Julius werf ATKV-Woordveertjie

Paulet Huis skrywer Lynthia Julius werf ATKV-Woordveertjie

Lynthia Julius, wie deel was van die PEN dit Neer-skrywersprogram in 2019, het vanjaar by die ATKV-Woordveertjies die Prys vir Poësie vir haar reeds bekroonde digbundel, Kinderlê (uitgegee deur Quillerie). Die ATKV-Woordveertjies […]

Paulet Huis-skrywers haal Ons Klyntji 2025

Paulet Huis-skrywers haal Ons Klyntji 2025

Ons is verheug dat drie van ons skrywers, Danie Marais (Brussel tot Karoo 2023), Ryan Pedro (PEN dit Neer 2019) en Tiaan La Grange, ook Tiaan Booyens (Kommadagga 2024), die […]

Vredemaker: Reggie Peace oor sy skryfproses

Vredemaker: Reggie Peace oor sy skryfproses

Reginald Julius Hufkie, ook bekend as Reggie Peace, wie aan die Bosberg Boekskryf-program in 2023 deelgeneem het, praat met ons oor die skryfproses van sy nuutste boek: Vredemaker. In die […]