Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV
Met Roelf Meyer, Francis Petersen, Naidene Lottering en Jody Hendricks
Dertig jaar gelede het die meerderheid Suid-Afrikaners vir die eerste keer die reg gehad om hul stem te laat hoor. In hierdie gesprek neem meningvormers bestek op van wat oor die jare bereik is en waarin ons klaaglik misluk het. Wat is die toekoms van ons relatief jong demokrasie en wat is die slaggate waarvoor ons moet uitkyk vorentoe?
27 April 10:00 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Afr | Gratis
Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542376086
Wat jy moet weet
- Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
- Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
- Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.
Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV
Demokrasie: In die truspieël & die wapad
With Roelf Meyer, Francis Petersen, Naidene Lottering and Jody Hendricks
Thirty years ago, the majority of South Africans won the right to vote for the first time. In this conversation, influential commentators take stock of successes over the last couple of years, and they also point out our most dismal failures. What does the future hold for our relatively young democracy and what are the potholes to be avoided?
27 April 10:00 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Afr | Free
Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542376086
What you need to know
- Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
- Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
- Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!