Die Kaap van oorloë

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

In samewerking met Jonathan Ball, Jacana en Maverick 451

Met Mark Shaw, Rehana Rossouw, Caryn Dolley en Jeremy Vearey

In die underbelly van die poskaartmooi Kaapstad met sy berg en strande woed daar oorloë. Gesoute joernaliste en skrywers Mark Shaw, Rehana Rossouw en Caryn Dolley vlek verskeie misdade, organisasies en sindikate oop wat dood en verwoesting saai in een van die wêreld se mooiste stede.

30 April 10:00 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Eng | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542395427

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

The Cape of wars

In collaboration with Jonathan Ball, Jacana and Maverick 451

With Mark Shaw, Rehana Rossouw, Caryn Dolley and Jeremy Vearey

In the underbelly of picturesque Cape Town with its iconic mountain and beaches, wars are being waged. Renowned journalists and writers Mark Shaw, Rehana Rossouw and Caryn Dolley shed light on crimes, organisations and syndicates responsible for death and destruction in one of the world’s most beautiful cities.

30 April 10:00 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Eng | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542395427

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *