A place where stories unfold

Een voet innie storie, die anner in onthou

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees

Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

In samewerking met NB-Uitgewers

Met Gaireyah Fredericks, Charmaine Africa en Ronelda Kamfer

Gaireyah Fredericks, in 2023 ’n residensieskrywer van PEN en die Jakes Gerwel Stigting, se Afrikaapse kortverhaalbundel, Een voet innie kabr, pols van Kaaps-Maleise invloede. Jy hoor die klanke van dié gemeenskap, musky en soet soes ryke yt die Jannat. Amma is weer die memoires van Charmaine Africa, wat in ’n armoedige, apolitiese familie in Bishop Lavis grootword teen die agtergrond van apartheid. Sy volg in haar ouma en haar ma se voetspore met ’n onwrikbare doel: om haar familie bymekaar te hou terwyl alles uitmekaar val.

26 April 13:00 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Afr | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542374967

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Een voet innie storie, die anner in onthou

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees

Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

In collaboration with NB Publishers

With Gaireyah Fredericks, Charmaine Africa and Ronelda Kamfer

Een voet innie kabr, the Cape Afrikaans short story collection by Gaireyah Fredericks, a former writer’s resident of PEN and the Jakes Gerwel Foundation, pulsates with Cape Malay influences. You can hear the sounds of this community, musky and sweet like smells from the Jannat. Amma is the memoirs of Charmaine Africa, who grew up in a poor, apolitical family in Bishop Lavis against the backdrop of apartheid. She follows in the footsteps of her mother and grandmother with an unshakeable purpose: to keep her family together while everything falls apart.

26 April 13:00 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Afr | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542374967

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *