In gesprek oor Droomwerk

Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV

In samewerking met Protea Boekhuis

Met Pieter Odendaal en Herschelle Benjamin

Droomwerk is ’n toneelstuk oor “die konstante soeke na identiteit en waar ons inpas in die samelewing. En hoe ’n mens trauma uit die verlede kan verwerk.” Bekroonde digter en dramaturg Pieter Odendaal delf in sy familiegeskiedenis. Hy verken sy herkoms as ’n wit Afrikaanssprekende man met slawe as voorouers. Die hoofkarakters in Droomwerk is losweg gegrond op sy oupa (’n apartheidsenator in die jare sewentig) en sy stammoeder, Diana van Madagaskar, die 17de-eeuse slavin wat haar dogter Susanna moes weggee aan die Europeërs.

30 April 11:30 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Afr | Gratis

Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542395477

Wat jy moet weet

  • Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
  • Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
  • Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.

Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV

Droomwerk: In conversation

In collaboration with Protea Books

With Pieter Odendaal and Herschelle Benjamin

Droomwerk is a play about “the constant search for identity and the way we fit into society. And how we can process trauma from the past”. Award-winning poet and playwright Pieter Odendaal delves into his family history, exploring his descent as a white Afrikaans-speaking man with slaves as ancestors. The main characters of Droomwerk are loosely based on his grandfather (an apartheid senator in the 70s), and his ancestral grandmother, Diana van Madagascar, the 17th-century slave who had to give her daughter to the Europeans.

30 April 11:30 | ATKV Innovation Lounge| 60 min | Afr | Free

Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542395477

What you need to know

  • Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
  • Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
  • Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *