Jakes Gerwel-gespreksreeks by die Suidoosterfees
Aangebied deur die Jakes Gerwel Stigting en die ATKV
In samewerking met Pan Macmillan SA
Met Salim S. Abdool Karim en Angelique Coetzee
Salim S. Abdool Karim het ’n bekende gesig geword tydens die COVID-19-pandemie. Hierdie gerekende epidemioloog het grondverskuiwende navorsing oor MIV gedoen en was ’n leidende wetenskaplike raadgewer in Suid-Afrika se reaksie op die pandemie. Watter kontroversiële besluite is in hierdie onsekere tye agter die skerms geneem? Wat is die lesse wat ons geleer het en hoe kan die wetenskap ons help om die wêreld se grootste uitdagings aan te pak?
27 April 13:00 | ATKV-Innovasiespasie | 60 min | Eng | Gratis
Bespreek jou plek hier: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542376170
Wat jy moet weet
- Toegang tot die gesprek is gratis, maar om jou sitplek te verseker, moet jy deur Webtickets bespreek en jou kaartjie by die ingang wys.
- Boekverkope vind by die venue plaas en skrywers sal na afloop van die sessie boeke teken.
- Kom vroeg vir ’n gratis koppie koffie en kom deel in die gesprek – voor, tydens en na die tyd.
Jakes Gerwel Discussions at the Suidoosterfees
Presented by the Jakes Gerwel Foundation and the ATKV
Standing up for science
In collaboration with Pan Macmillan SA
With Salim S Abdool Karim and Angelique Coetzee
Salim S Abdool Karim became a familiar face during the COVID-19 pandemic. This respected epidemiologist conducted ground-breaking research on HIV and was a leading scientific adviser during South Africa’s response to the pandemic. What controversial decisions were made behind the scenes in this uncertain period? Did we learn important lessons, and how can science help us counter the world’s most daunting challenges?
27 April 13:00 | ATKV Innovation Lounge | 60 min | Eng | Free
Book your ticket here: https://www.webtickets.co.za/v2/Event.aspx?itemid=1542376170
What you need to know
- Entrance to the discussion is free, but to secure your seat, it is crucial to book your ticket through Webtickets and present it at the door.
- Books will be on sale at the venue and the authors will sign your copy after the talks.
- Join us for a cup of coffee – on the house – and be part of the conversations!