Uit ’n ou huis kom die stemme van ’n jong SA

In ’n eeue-oue huis aan die voet van ’n berg worstel vyf jong dramaturge en hul mentor drie weke lank met verhale van moord, vergelding, bloedskande, geslag, oorlog en verslawing. Murray La Vita was vir ’n paar dae lank ’n waarnemer.