A place where stories unfold

Weet jy wie is Emma Crebolder?

Een aand sê Emma dat sy eintlik nog altyd ’n rapper wou wees. Sy vertel hoe sy jare gelede een van haar (twenty-something) dogters saamgesleep het na ’n rock concert in Amsterdam. Haar dogter se vriende was baie beïndruk daarmee dat haar ma kans sien om saam met haar kind uit te gaan in die stad, maar sy moes toe verduidelik dat Emma háár moes oortuig om saam te gaan. Sien fotos en luister na Emma Crebolder by:

https://klyntji.com/joernaal/2022/7/30/emma-crebolder

+ posts

Elodi Troskie is ’n 24-jarige skrywer en die inhoudsredakteur van die onafhanklike Afrikaanse webjoernaal Klyntji.com. Sy het grootgeword aan die Weskus, in die Sederberge en ook in die Witzenbergstreek. Sy woon op die oomblik in Kaapstad. Sy is besig met haar honneursgraad in Engels en fokus op ekokritiek. Haar werk as inhoudsredakteur sluit kopieskryf, redigeer- en vertaalwerk in. In beide haar akademiese en redaksionele doelstelling is daar ’n verwerping van ’n dualisme tussen natuur en kultuur. Van haar gedigte het in Nuwe Stemme 6 verskyn.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

One thought on “Weet jy wie is Emma Crebolder?”