ek sou graag die voëls bome plante insekte op die naam wou groetin die veld stap en hulle kan uitwys: kransvalk dassievoël bergpatrysrooiborsjakkalsvoël bontkiewiet vleitinktinkie slangverklikkertussen die vaalbos die postuur van die grysbok kan onderskei vandie klipspringer en die duiker, ’n sagte spoor in die sanderige grond sienen weet ’n rooikat was hier. ek wil … Continue reading katedraalberg
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed