10th Anniversary of Professor Jakes Gerwel’s passing

In ‘n tyd wat die taaldebat steeds woed, is dit verfrissend om terug te kyk na Jakes Gerwel en sy bydrae tot die bevordering van Afrikaans wat, as ‘n inheemse taal, ‘n bate vir al haar sprekers en die land is. Ons herdenk vandag hierdie helderdenkende man – wat vandag tien jaar gelede oorlede is. … Continue reading 10th Anniversary of Professor Jakes Gerwel’s passing