In ‘n tyd wat die taaldebat steeds woed, is dit verfrissend om terug te kyk na Jakes Gerwel en sy bydrae tot die bevordering van Afrikaans wat, as ‘n inheemse taal, ‘n bate vir al haar sprekers en die land is. Ons herdenk vandag hierdie helderdenkende man – wat vandag tien jaar gelede oorlede is. Lees Loit Sôls se insiggewende huldeblyk op Netwerk24.com (Theo Kemp – Jakes Gerwel Foundation)
Loit Sôls skryf: “Jakes isse opportunity-facilitator en -engineer. My gebryk vannie present tense is telling wan, wat dai nog mee bidydindt maak is, sy legacy is biessag om nóg opportunity-engineers te engender. Evidently is daa promise in soe iets; it bubble net soe onnerie surface, ready om te strike virrie common good.
In my eie development asse writer, staan daae paa mense en instansies yt innie local Aboriginal community wat, inne tydt toe Afrikaans nie top of the pops was oppie taal hip-parade vannie Cape Flats-ie, biessag was moerrie opskrywwe vanne anne narrative en activism concerning Afrikaans; darrit ‘n Indigenous taal is, en inclusive.
Ek support dai call.
Jakes het dai saadtsie in my kop giplant in 1997: dat Afrikaans oek my taal is; dat ekkie tivriedde hoef te wies moet een moeddirtaal-ie; dat ek vanne history van multilinguism kom, vanne race van mense wat specially goedt kan skommil moet taalle. Ronelda S. Kamfer herrit kom confirm moet Nou dat slapende honde (Kwela Boeke, 2008). Les Javan en Die Delta Vastrapgenootskap, affirm-it elke kee moet songs soes Hanna en Ouma se kind, o.a (van Hiervandaan, Rhythm Records, 2010).
Jakes Gerwel is synonymous moet catharsis, en comparable in stature en character moerrie likes vannie beste leaders wat yt Sydt Afrika ennie wēril kan kom. Ek use spesifiek, “catharsis”, omlat sy legacy spaces provide virrit om te happen.
Die Irises innie tyn en interiors van Paulet Hys is evidence ginoeg van sy sense van peace en serenity. Die bye oō en binne-rie abundance van rosemary praat volumes van sy sharing en worker spirit, en agency.
Grace notes, moette certain quietude en biwonnering: visiekke gun hy dai vi annis oek.”
Lees verder hier: