Ek was onder meer ‘n waitress, ‘n kassier, ‘n bankklerk en op ‘n stadium het ek witmense se huise skoongemaak […]
speech | toespraak
4 posts
Goeiemore, good morning all. Baie dankie Mullersrus Primêr vir die geleentheid om deel te wees van hierdie super spesiale geleentheid. […]
Daar is niemand soos jy nie. Elkeen is hier op aarde geplaas met haar eie unieke doel. Gebruik dit tot voordeel van jouself, hulle rondom jou en hulle wat na jou hier gaan wees.