Audrey Jantjies se eerbetoon aan Prof Jakes Gerwel
Die skrywer Audrey Jantjies bring hulde aan Prof Jakes Gerwel, wat vandag (18 Januarie) sy 78ste verjaarsdag sou vier.
We use cookies to optimize our website and our service.
Audrey Veronica Jantjies van Suurbraak, net duskant Swellendam, het na skool joernalistiek aan die destydse Skiereiland Technikon studeer, maar kon weens finansiële beperkinge ongelukkig nie haar kursus voltooi nie. Dit was nog altyd haar passie om mense se stories op te skryf. Sy het onlangs ʼn skryfkursus van Ingrid Winterbach bygewoon en dit het haar siening oor die “Afrikaans-wat-ek-ken” en haar manier van dink oor die “Afrikaans-waarmee-ek-kan-skryf” verander. Belangriker is die dringendheid waarmee sy opnuut besef het dat die stories van haar mense – die mense van Suurbraak se wêreld – vertel moet word, want hierdie mense het baie om te sê.
Die skrywer Audrey Jantjies bring hulde aan Prof Jakes Gerwel, wat vandag (18 Januarie) sy 78ste verjaarsdag sou vier.
In die eenvoud en skoonheid van die Kalahari kry Audrey ’n grootse verjaarsdaggeskenk Dit was my verjaardag in November. Gewoonlik voel ek altyd so wees op my geboortedag. Belaglik, sê […]
“Ek dra graag hierdie kortverhaal op aan almal wat al ooit deur Alsheimer’s, of dementia geaffekteer is – die families, elke vrou, elke care worker – daar is nie ‘n […]
Dames, Hierdie maand vier ons vrou wees. En wat ‘n maand was dit nie tot dusver nie! Die afgelope paar weke voel ek so ‘n afdraende spiraal in my siel […]
Ek ry deur Meiringspoort pas en ek kan nie hier kortliks die absolute natuurskoon beskryf nie – disbreathtaking soos die Engelsman sal sê.Ek kom so net voor vyf in Prins […]
Die afgelope paar maande is daar ’n klein swaeltjie wat gereeld doodluiters by ons agterdeur invlieg. Baie voorbarig gebeur dit weer verlede week, asof dit deel is van haar daaglikse […]
Altesaam 86 inskrywings is ontvang vir die vier boekpryse, wat ten doel het om erkenning te gee aan Afrikaanse skrywers en hulle aan te spoor om gehalteskryfwerk in hul moedertaal […]
Suidoosterfees 2023 – hoe baie spesiaal. Daar is so baie dinge wat ek opgelet en ervaar, maar die spasie hier is te min om alles in detail weer te gee. […]
Sondagoggend, ná die reëns van die vorige dag, besluit ek om die pad te vat Suurbraak toe. Die dag is lieflik, die hemelruim wolkloos. Tydloos.Nadat ek die draai langs Rietkuil […]
Swellendam Municipality – SWEMun is celebrating World Book and Copyright Day. ‘Kuier met die Skrywer’ – Lorraine Lank gesels met plaaslike skrywer van ‘As die katjiepiering blom’ Audrey Jantjies Leer ken vir Lea, […]
Ek was onder meer ‘n waitress, ‘n kassier, ‘n bankklerk en op ‘n stadium het ek witmense se huise skoongemaak vir ‘n inkomste. Ek was altyd skaam om mense met […]
Drie dae voor die Adam Small Boekefees in Pniël, haal ek my weave uit en begin my natural coils voorberei vir die fees. Hoofsaaklik as deel van my eerbetoon aan […]
Journalists in their quest for information for deadline-driven stories leave out much more than they put into their 450+ words stories. These answers from Jakes Gerwel Foundation writers to questions […]
Ons is ’n spul lotbeklaers. Elkeen van ons moan oor iets wat pla. En vir elke een wat oor iets erger as my lot kla, sink my empatiese siel dieper […]
31 December 2022 I don’t like this time of year. I never did. For some or other reason it always seems as if I am being hoodwinked into believing that […]
Die song was geínspireer deur my kortverhaal – Mombakkie, which was selected for US Woordfeesbundel 2020. (https://paulethousestories.jgf.org.za/mombakkie/) Milla Bell het dit gelees en toe besluit sy maak ń song daaruit […]
Goeiemore, good morning all. Baie dankie Mullersrus Primêr vir die geleentheid om deel te wees van hierdie super spesiale geleentheid. “There is nothing to writing, all you have to do, […]
First Published 26/11/2020 on jgf.org.za Audrey Jantjies was one of the writers in the Mentorship Programme for Upcoming Writers of Friction and Non-fiction, presented in partnership with NB Publishers. Suzette Kotze-Myburgh […]
“’n Mens lees soms baie moeilik aan Flora, vernaam as soveel dinge omtrent die karakters en hulle leefwêreld aan jou bekend is. Die verhaal het my telkens na my asem […]
Daar is niemand soos jy nie. Elkeen is hier op aarde geplaas met haar eie unieke doel. Gebruik dit tot voordeel van jouself, hulle rondom jou en hulle wat na […]
Suidoosterfees 2022: Ronelda S. Kamfer gesels met Audrey Jantjies oor haar debuutroman, As die katjiepiering blom.
Ek het daar en dan ’n epiphany! Hoeveel horisonne kan ons oorbrug deur te lees.
’n Pondokkie met letterlik net plek vir drie mense se gemaklike beweegruimte, maar dis Buckingham-paleis vir my vriendin Rietjie. Sy bly hier saam met Rolene, haar ewe plankdun teenager-meisiekind.