Audrey Jantjies by die Prins Albert Boekefees

Ek ry deur Meiringspoort pas en ek kan nie hier kortliks die absolute natuurskoon beskryf nie – dis
breathtaking soos die Engelsman sal sê.
Ek kom so net voor vyf in Prins Albert aan – geen internet konneksie om die adres te soek waar ek moet
bly vir die naweek.
Ek vind dit darem tussen ou e-mails en ek gaan boek in.
Dis koud in Prins Albert. Dis al. wat ek oor die weer gaan sê.

Audrey en Sidney Gilroy

Audrey by ‘n dorp se “vulstasie om tyres, olie en water te check”

Lees die hele artikel hier:

Omslag foto: Sidney Gilroy, Audrey en Bettina Wyngaard

Audrey Jantjie profile pic
+ posts

Audrey is die skrywer van die bildungsroman, As die Katjiepiering Blom, wat sy onder mentorskap van Suzette Kotze – Myburgh voltooi en deur Kwela Boeke in 2022 gepubliseer is. Sy is huidiglik werksaam as Gemeenskapsverhoudings Bestuurder en spandeer haar tyd tussen haar werk, familie, lees en skryf.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *