Die skrywer Audrey Jantjies bring hulde aan Prof Jakes Gerwel, wat vandag (18 Januarie) sy 78ste verjaarsdag sou vier.
Audrey is die skrywer van die bildungsroman, As die Katjiepiering Blom, wat sy onder mentorskap van Suzette Kotze – Myburgh voltooi en deur Kwela Boeke in 2022 gepubliseer is. Sy is huidiglik werksaam as Gemeenskapsverhoudings Bestuurder en spandeer haar tyd tussen haar werk, familie, lees en skryf.
