A place where stories unfold

NATi Jong Sterre 2023: Sing saam

So bietjie ‘unwind’ tyd. Nash speel en die girls het alte lekker saam gesing.

Nash van Zyl, Cara Rossouw en Miché van Wyk. Die dansers is Miché en Geralt Cloete.

  • NATi Jong Sterre is die ontwikkelingsprojek wat jaarliks deur die Jakes Gerwel Stigting, Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi), Suidoosterfees en Artscape aangebied word. Miliswa, Mikayla, Cara, Miché en Geralt is tans besig met die skryf van hul toneelstukke onder die mentorskap van bekroonde teatermaker Lee-Ann van Rooi. Hulle toneelstukke sal debuteer by die 21ste Suidoosterfees by Artscape in Kaapstad in 2024.
+ posts

Gilbert van Zyl is the chef who treats our writers with his love for food, in abundance. Gilbert hails from Velddrif on the West Coast, but worked for years at Queen’s College in Queenstown, before he moved to Somerset East. Except for his involvement with the Foundation, he owns his own catering business.

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *