Ek is so bevooreg om deel te wees van Paulet Huis.
Besig om toneelstukke te skryf: Miché van Wyk, Miliswa Mbandazayo, Geralt Cloete, Mikayla Brown (in die agtergrond) en Cara Rossouw
Miché van Wyk en Mikayla Brown
Miché in die kombuis
Mikayla Brown, Miché van Wyk, Miliswa Mbandazayo, mentor bekroonde teatermaker Lee-Ann van Rooi, Cara Rosseau en Geralt Cloete
Selfie tyd: Cara Rosseau, Mikayla Brown en Miché van Wyk,
Geralt Cloete, Miliswa Mbandazayo, Mikayla Brown,Miché van Wyk, Cara Rosseau en Lee-Ann van Rooi
Geralt Cloete, Miliswa Mbandazayo, Lee-Ann van Rooi en Mikayla Brown,
- NATi Jong Sterre is die ontwikkelingsprojek wat jaarliks deur die Jakes Gerwel Stigting, Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi), Suidoosterfees en Artscape aangebied word. Miliswa, Mikayla, Cara, Miché en Geralt is tans besig met die skryf van hul toneelstukke onder die mentorskap van bekroonde teatermaker Lee-Ann van Rooi. Hulle toneelstukke sal debuteer by die 21ste Suidoosterfees by Artscape in Kaapstad in 2024.
Gilbert van Zyl is the chef who treats our writers with his love for food, in abundance. Gilbert hails from Velddrif on the West Coast, but worked for years at Queen’s College in Queenstown, before he moved to Somerset East. Except for his involvement with the Foundation, he owns his own catering business.