So bietjie ‘unwind’ tyd. Nash speel en die girls het alte lekker saam gesing.
Die sangers is Nash van Zyl, Cara Rossouw en Miché van Wyk. En rondlopers is Geralt Cloete, Miliswa Mbandazayo en Mikayla Brown.
- NATi Jong Sterre is die ontwikkelingsprojek wat jaarliks deur die Jakes Gerwel Stigting, Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi), Suidoosterfees en Artscape aangebied word. Miliswa, Mikayla, Cara, Miché en Geralt is tans besig met die skryf van hul toneelstukke onder die mentorskap van bekroonde teatermaker Lee-Ann van Rooi. Hulle toneelstukke sal debuteerby die 21ste Suidoosterfees by Artscape in Kaapstad in 2024.
Gilbert van Zyl is the chef who treats our writers with his love for food, in abundance. Gilbert hails from Velddrif on the West Coast, but worked for years at Queen’s College in Queenstown, before he moved to Somerset East. Except for his involvement with the Foundation, he owns his own catering business.
