A place where stories unfold

Gilbert van Zyl

Gilbert van Zyl is the chef who treats our writers with his love for food, in abundance. Gilbert hails from Velddrif on the West Coast, but worked for years at Queen’s College in Queenstown, before he moved to Somerset East. Except for his involvement with the Foundation, he owns his own catering business.

Ant Sarie se ingelegde kerrievis

As ek die woord Paasfees hoor, assosieer ek dit nie net met die opstanding van Jesus nie, maar ook met kwaliteittyd saam met familie en vriende, heerlike visgeregte en staaltjies […]

’n Appelfees in Molteno?

Nash (my laaitie) het so ’n paar weke terug vir my genoem dat hy deur tannie Lindy Bartlett Haggard gevra is om musiek te maak by die Appelfees op haar […]

NATi Jong Sterre 2023: Sing saam 2

So bietjie ‘unwind’ tyd. Nash speel en die girls het alte lekker saam gesing. Die sangers is Nash van Zyl, Cara Rossouw en Miché van Wyk. En rondlopers is Geralt […]

Sjef Gilbert se NATi Jong Sterre 2023 foto’s

Ek is so bevooreg om deel te wees van Paulet Huis. Besig om toneelstukke te skryf: Miché van Wyk, Miliswa Mbandazayo, Geralt Cloete, Mikayla Brown (in die agtergrond) en Cara […]

NATi Jong Sterre 2023: Sing saam

So bietjie ‘unwind’ tyd. Nash speel en die girls het alte lekker saam gesing. Nash van Zyl, Cara Rossouw en Miché van Wyk. Die dansers is Miché en Geralt Cloete.

NATi Jong Sterre 2023: At the Glen Avon Falls

This week saw the Jakes Gerwel Foundation / NATi Jong Sterre 2023 – Geralt Cloete, Miché van Wyk, Cara Rossouw, Miliswa Mbandazayo and Mikayla Brown, accompanied by their mentor acclaimed […]