Paulet Huis mentors skitter by Silwerskermfees

Niel Coetzee, mentor van die Longhope TV-skryf mentorskapsprogram, is die regisseur en medevervaardiger van die dokumentêre prent Rooi van aard wat vanjaar by die Silwerskermfees verskyn het. Lees meer oor dié dokumentêr wat handel oor die 2% van die wêreldbevolking wat dikwels as kinders en volwassenes oor hulle lokke byname kry en gespot word. Die artikel deur Thinus Ferreira het eerste op Rapport verskyn hier.

Tina Kruger, ook ’n Longhope TV-skryfresidensie mentor, was vanjaar die programbestuurder van die Silwerskermfees.

Baie geluk aan ons Paulet Huis mentors wat werklik hulle talente in die industrie uitleef!

Leave a comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *