We use cookies to optimize our website and our service.
Edna Ellman is ’n voormalige joernalis (Die Burger en Huisgenoot) en werk tans as teksversorger en verhaleredakteur by Huisgenoot (Media24). Sy is gebore en getoë in Malmesbury en woon tans in Gordonsbaai. Sy het joernalistiek studeer aan die Skiereiland Technikon, nou die Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie.