Die Derde Golf in Somerset-Oos

Alice, Oos-Kaap. Dis nou einde Mei 2022, die begin van die vyfde golf Covid-19 infeksies. ’n Jaar gelede, asook drie inentings terug, was ek op die punt om die motor te pak om Somerset-Oos toe te ry. Ek sou vir ’n maand daar gaan intrek as gas van PEN Afrikaans en die Jakes Gerwel-stigting. ’n … Continue reading Die Derde Golf in Somerset-Oos