“Gerwel se land ís moontlik” – Theo Kemp in gesprek met Murray La Vita

Theo Kemp beskryf aan Murray La Vita hoe hy, as navorsing vir sy nuwe roman, saam met ’n Zoeloe-vriend die land deurkruis het en veral Afrikaner-monumente besoek het. Hy vertel ook hoe die huis van Jakes Gerwel hom geanker het.