You may also like
“As mens die eerste keer vir Billy sien, sal jy dink hy’s net ‘n perd. ‘n Bruin perd met ‘n wit vlek […]
Jane Mpholo, Stephren Saayman, Melissa Myburgh, Heloine Armstrong en Henque Heymans was die uitverkore teatermakers wat vir drie weke in Somerset-Oos gaan skryf het, met die befaamde Abduragman Adams as mentor. Hulle produksies is volgende jaar op die Suidoosterfees-planke te sien. Hierdie projek word aangebied deur verskeie vennote wat hande neem – Jakes Gerwel Stigting, Suidoosterfees, Artscape en NATi.
“PEN Afrikaans maak met trots bekend dat die volgende twee vertalings na afloop van die jongste ronde aansoeke by die PEN Afrikaans […]
Die Fiëstas-paneel het in 2024 sewe kunstefeeste – KKNK, Suidoosterfees, Innibos, Vrystaat Kunstefees, Klein-Karoo Klassique, Momentum Beleggings Aardklop en Toyota Stellenbosch Woordfees […]