Vandat Kaapstad deur die gesaghebbende tydskrif TimeOut as “die beste stad ter wêreld” aangewys is, het Tasneem Daniels, deelnemer aan die NATi Jong Sterre-program in 2019, begin wonder watter vyf dinge in Kaapstad haar geboorteplek die beste sou verteenwoordig.
Watter mens, idee, plek, musiek of kos sal die regte maatslag, ritme en geur van Kaapstad uitbeeld?
Hier onder is ’n uittreksel vanuit haar artikel:
Ôse famous bêg wat vi ôs groet wanner ôs oppie N2 ry en wanner ôs ve´by District Six ry! Tafelbêg issie Eiffel Tower ennie Statue of Liberty van Kaapstad–gecouple mettie suidoostewind ennie tafeldoek wattie bêg toemaak wanner´ie bêg moeg is van allerande toeriste wat heeltyd byrie cable car wil aanklop. Assie bêg kon getuig´t! Tafelbêg issie epitomie vannie City Bowl, ennie symbol van “oos wes tys bes” as Kaapstad jou desitnation is byrie airport.
Lees Daniels se hele artikel op Netwerk24 om uit te vind “wie´rie mascots vannie beste stad innie wêreld is”. Watter een van hierdie sal jy kies?
Klik hier om die artikel op Netwerk24 te lees.
Tasneem’s credits include Miela’s Box and Love in the Time of Labarang Hajj, published work on LitNet and Die Burger, and work done for Suidooster (kykNET), An NUR – The Light (SABC 3), Radio 786 (100.4 FM), the University of the Western Cape (UWC) in collaboration with Bush Radio (89.5 FM), LIVE FM Radio and appearing as guest on Cape Talk Radio (567 AM). Tasneem is about to make her YouTube début with Flamenco a la Cape – Through the Eyes of Bienyameen Camroodien, an original documentary inspired by time spent completing the How to Make a Musical Masterclass with David Kramer at the Baxter Theatre.
