A place where stories unfold

Tasneem Daniels

Tasneem Daniels is ’n dramaturg, draaiboekskrywer, erfenisnavorser en onderwyser. Die debuut van haar eerste dramaproduksie, Miela’s Box, het in November 2020 by Atlantic Studios met die NATi Jong Sterre, Suidoosterfees, Jakes Gerwel Stigting en Artscape plaasgevind. Miela’s Box is ook aangepas as ’n radiodrama vir radiostasies nasionaal. In 2020/2021 het Tasneem in TV gewerk met die skrywerspan van Suidooster (kykNET) en ook as ’n programnavorser op An Nur - The Light, ’n Islamitiese tydskrif-show op SABC 3. Tasneem skryf in Maleis-Afrikaaps, en wil die Kaap inspireer om “tramakassie” (Maleis vir “dankie”) weer t’rug te bring!

Tasneem Daniels

Ek verlang

’n Homesick poem geskryf deur Tasneem Daniels te’wyl sy innie buiteland gewoon’t   Ek verlang narrie Kaap.  Narrie soetgeid en souteragheid van homemade mango achaar, boeber met vermicelli, karamonk en sneeuwit melk […]

Tasneem Daniels

Sometimes     

Diary of a playwright     Sometimes writing for yourself isn’t enough. Sometimes writing for the page isn’t enough. Sometimes in the middle of the night when the world has gone […]

THE ONLY CHILD SYNDROME … 

Every night I say the Kalimah. I bear witness that there is no God but Allah. And that Muhammad is his messenger.  I know why I must say it. At […]