We use cookies to optimize our website and our service.
Dianne du Toit Albertze, voormalige deelnemer aan die NATi Jong Sterre-residensie in 2019, is die wenner van vanjaar se Nagtegaal-teksprys. Die Nagtegaal-teksprys […]
Die Jakes Gerwel Stigting en die Oude Leeskamer op Stellenbosch bied vanjaar ’n uitsonderlike skryfgeleentheid vir twee gelukkige skrywers wat elk vir […]
THEO KEMP is dalk net Afrikaanse letterkunde se ridder op ’n wit perd. Hy sal bloos en hierdie woorde heftig ontken, maar […]
Wat ‘n voorreg om in ‘n spasie te skep, dink, trap waar hy bestaan het. As ‘n bruin vrou, wie net so oud soos die demokrasie van Suid-Afrika is, ‘n demokrasie wat hy help inlei het, besef ek die gewig van hierdie geleentheid.