Murray La Vita skryf oor drie Jakes Gerwel-gesprekke by Suidoosterfees 2023

Geprek Een: Die dapper joernalis – kyk hoe stap hy deur die land, In samewerking met NB-Uitgewers en Jonathan Ball ‘Daar is nie meer tyd vir praat, praat, praat en niks word gedoen nie,” het die skrywer en ondersoekende joernalis Jacques Pauw in ’n gesprek van die Jakes Gerwel Stigting (JGS) se gespreksreeks in die … Continue reading Murray La Vita skryf oor drie Jakes Gerwel-gesprekke by Suidoosterfees 2023