A place where stories unfold

Geralt Cloete

Geralt Cloete is ʼn vervaardiger, regisseur, verhoogkunstenaar, dramaturg en toegepaste teaterpraktisyn. Hy het ʼn meestergraad in drama by Wits-universiteit verwerf en het ʼn groot belangstelling in hoe drama toegepas kan word in die konteks van opvoedkunde en binne gemeenskappe. Geralt is die direkteur van NamaKhoi Produksies wat die visie het om die Nama- en Koi-mense se taal en kultuur te behou, bevorder en te ontwikkel deur middel van tearer.

NATi Jong Sterre: Gas deur Geralt Cloete

GAS Deur: Geralt CloeteMet: Elton Landrew en Jill LevenbergRegie: Dean BalieTaal: AfrVenue: NATi ArenaDatum en tyd: 27 April 20:30Tydsduur: 60 minPrys: R100 GAS (webtickets.co.za) Na 15 jaar keer Dawid terug Alexanderbaai toe met ’n belangrike opdrag. Hy moet […]