Ou dae by Paulet 2020: Innie shadows: ’n onderhoud met Olivia M Coetzee
“Skryf is vi my ‘n natuurlike proses Dis swaa, maa dit vloei. Like ʼn sense van God, en my voo’ouers wat die storie guide. Soe met allie stories wat ek […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Olivia M Coetzee is in Mariental in Namibië gebore, maar het in Electric City in Elsiesrivier grootgeword. Sy voltooi haar meestersgraad in kreatiewe skryfkuns in 2017 aan die Universiteit van Kaapstad. In 2019 debuteer sy met Innie Shadows, ’n misdaadroman in Kaaps. Sy is ʼn gereelde skrywer vir LitNet en werk tans aan die vertaling van die Bybel in Kaaps.
“Skryf is vi my ‘n natuurlike proses Dis swaa, maa dit vloei. Like ʼn sense van God, en my voo’ouers wat die storie guide. Soe met allie stories wat ek […]