A place where stories unfold

Cara Rossouw

Cara Rossouw het haar honneursgraad in drama en teaterstudies in 2022 by die Universiteit Stellenbosch verwerf. Tydens haar studies het Cara aan talle teaterproduksies deelgeneem en verskeie rolle vertolk, insluitend dié van stemaktrise, kabaretvertolker en verhoogbestuurder. In dieselfde jaar het sy haar enkelsnit Ontken vrygestel en ook die eenvrou-kabaretvertoning Adapt or Die geskryf. Cara skep tans digitale video-inhoud vir bemarkingsdoeleindes en vryskut as sanger, liedjieskrywer, dramaturg en aktrise.

NATi Jong Sterre: Na die dood ons skei deur Cara Rossouw

NA DIE DOOD ONS SKEI Deur: Cara RossouwMet: Ira Blanckenberg en Robert HindleyRegie: Tinarie van Wyk LootsTaal: AfrVenue: NATi ArenaDatum en tyd: 28 April 17:00Tydsduur: 60 minPrys: R100 NA DIE DOOD ONS SKEI (webtickets.co.za) Op sy 21ste verjaarsdag […]

NATi Jong Sterre 2023: Here at Paulet House

NATi Jong Sterre 2023 Miché van Wyk, Cara Rossouw, Miliswa Mbandazayo and Mikayla Brown wrote this song for Paulet. On the eve before leaving Paulet House, they sang their dedication to […]