Daneel Jantjies: “We are all just walking each other home”
Firstly, thank you Paulet House and The Jakes Gerwel Foundation. It has been quite the ride. These past few weeks have been intense and subliminally peaceful at the same time. […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Daneel Jantjies is ʼn gebore Swellendammer en beskryf haarself as ʼn “small town girl met groot drome”. Sy skryf hoofsaaklik gedigte en kort skryfstukke wat deur haar omgewing en sy mense geïnspireer word: “Klein dorpies dink ek, is enige skrywer se droom. Daar is altyd iets wat jy sien of hoor, en die semi-stilte van die platteland gee net soveel meer skryf-inspirasie.” Sy is baie geheg aan haar familie en hulle vorm ʼn groot deel van wie sy is. Ook die gedeelde liefde vir lees en skryf, vir letterkunde en taal, is iets wat haar van jongs af voed. Hoewel Daneel, die skrywer, en Daneel, die gewone mens, nie altyd ooreenstem nie, weerspieël haar skryfwerk dieselfde mensgerigtheid as wat sy in haar daaglikse omgang met mense toon: “Die lewe kom met snaakse draaie, so as my skryfkuns vir iemand kan help of ʼn inspirasie kan wees, dan slaag ek in my doel.”
Firstly, thank you Paulet House and The Jakes Gerwel Foundation. It has been quite the ride. These past few weeks have been intense and subliminally peaceful at the same time. […]
Lank lewe die liefde – An ode to Sophie Ek sien in my geestesoog hoe jy oppie swing speel Skaterlag innie son met vrot tandjies en al Jys happy, tog […]