Nicol Klopper: Skree as jy wil.
Eks nie veilig hier Ek leen gedagtes aan niemand nie Ek is klaar hiermeer alweer Ek sit dit neer.. ek sit dit neer ~ Ek is myle weg Eks op […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Nicol Klopper woon in Kommetjie in die Wes-Kaap, maar is oorspronklik van Bloemfontein. Hy het ’n graad in BCom Bemarking en werk tans vir ’n maatskappy in die toerismebedryf. Lirieke skryf is sedert sy hoërskooldae sy groot passie. Dit fassineer hom dat ’n mens lirieke kan skryf vanuit jou eie perspektief of lewensuitkyk en dit dan op hierdie manier met die wêreld kan deel.
Eks nie veilig hier Ek leen gedagtes aan niemand nie Ek is klaar hiermeer alweer Ek sit dit neer.. ek sit dit neer ~ Ek is myle weg Eks op […]
Deesdae bly Nicol Klopper in Bloemfontein waar hy sy passie “om eerlike musiek en gedigte te skryf” uitleef.
In die aande dink ek aan wonderwerke Wat my in die oggende verveel En eks speit oor my geheime wat ek met ander mense deel. Maar 10 oor 11 is […]
A poem from you to You.
Life is a journey we share. We are all busy and distracted. The world is a scary place, but it’s also beautiful.