LitNet: Kortlyste vir kykNet-Rapport-boekpryse 2023 bekend
Altesaam 86 inskrywings is ontvang vir die vier boekpryse, wat ten doel het om erkenning te gee aan Afrikaanse skrywers en hulle aan te spoor om gehalteskryfwerk in hul moedertaal […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Dianne Du Toit Albertze is ’n skrywer, toneelspeler en regisseur van Springbok in Namakwaland. Sy het aan die Universiteit Stellenbosch drama studeer, en het in 2018 haar honneursgraad in regie voltooi. Sy ontvang in 2017 die Beste Nuweling toekenningby die Toyota US Woordfees, 2018 die Kanna vir Beste opkomende kunstenaar, 2019 ’n Fleur du Cap nominasie vir Mees Belowende Student en in 2020 wen sy Beste Produksie by Suidoosterfees Nati-jong sterre. Bottelnek breek bek is haar debuutroman.
Altesaam 86 inskrywings is ontvang vir die vier boekpryse, wat ten doel het om erkenning te gee aan Afrikaanse skrywers en hulle aan te spoor om gehalteskryfwerk in hul moedertaal […]
Tussen deur die millie geit van weer innie stad wees kon ek weer teater my! Die beeldskone Agulhasvlakte geskryf deur Herschelle John Benjamin, regie deur Kanya Viljoen en met spelers […]
’n halwe vrou-vis is sexy ’n halwe man-vis is ’n freak – Ronelda Kamfer, “onder water” Ek maak die hek toe voor ons huis en gat klim weer in die […]