NATi Jong Sterre 2023: Here at Paulet House
NATi Jong Sterre 2023 Miché van Wyk, Cara Rossouw, Miliswa Mbandazayo and Mikayla Brown wrote this song for Paulet. On the eve before leaving Paulet House, they sang their dedication to […]
We use cookies to optimize our website and our service.
Lee-Ann van Rooi is nie net bekend en gewild by gehore vir haar uitstekende toneelspel nie, maar ook weens haar integriteit, veelsydigheid en bydrae tot die bedryf oor ’n loopbaan van reeds meer as 25 jaar. Sy is ’n veelbekroonde, hoogs ervare aktrise, regisseur en vervaardiger en word gereken – plaaslik en internasionaal – in film, televisie, teaterwerk, poppespel, die akademie en radiowerk. Vir Lee-Ann gebeur alles deur die vertel van stories en hierdie benadering het haar een van die mees ikoniese Suid-Afrikaanse storievertellers gemaak. En miskien verduidelik dit die sukses wat sy het om volhoubaar spelers en ontvanklike gehore te kweek. In haar bydraes as regisseur strewe sy daarna om ’n ander perspektief te gee, om die marge in te sluit, die norm te bevraagteken.
NATi Jong Sterre 2023 Miché van Wyk, Cara Rossouw, Miliswa Mbandazayo and Mikayla Brown wrote this song for Paulet. On the eve before leaving Paulet House, they sang their dedication to […]
Theo Kemp: Paulet House is buzzing with young theatre makers and their creativity! Dit is ‘n voorreg om soveel talent en passie onder een dak te kan hê! Die NATi […]
Die Jakes Gerwel Stigting, in medewerking met NATi, die Suidoosterfees en Kunstekaap, nooi toneelskrywers uit om aansoek te doen vir die vyfde jaarlikse Jong Sterre-program. In die woorde van die […]
The Jakes Gerwel Foundation (JGF) and partners NATi (National Afrikaans Theatre Initiative), Suidoosterfees and Artscape welcome submissions for their fifth annual NATi Rising Stars mentorship for playwrights, which takes place […]
Dear valued clients, I am writing to you today as the founder and owner of AUSi Shuttle and Chaperone Services. I am a multi-award-winning actress, director, and producer, and I […]