A place where stories unfold

Reginald Hufkie

Reginald Hufkie, or Reggie Peace, is a multifaceted South African actor, singer, rapper, writer and speaker. Despite growing up in the disadvantaged community of Schauderville in Port Elizabeth and being orphaned at the age of 13, his determination and love of life have seen him go from strength to strength. During his studies in transportation management at the University of Johannesburg, he became involved in the university’s drama productions under the guidance of Alby Michaels and Motlatji Ditodi. In 2014, he made his television debut in Single Galz after which he become a household name through other television roles in, for example, 7de Laan, High Rollers, Generations – The Legacy, Swartwater, Die Spreeus, Desert Rose and Poena. He also made his international debut in 2018 in the Danish drama series Liberty. Reginald has appeared in films such as Cowboy Dan (2018) and Nefarious Creatures (2022) while he took on the dual role of writer-actor in Vlamme (2022). In 2021, he released his first album titled Nuwe Lewe/New Life. Reginald enjoys writing sport stories and music, but is now looking forward to writing his first book.

Geregtigheid moet geskieT

My liggaam is vuurwarm en my gedagtes tevrede nadat ek die lang bult hier in Weltevreden Park nounet oorkom het. My hartrate word deur my controlled-in-and-out asemhaling tegniek so laag […]

Reggie Peace: As Die Son Opkom

As Die Son Opkom se remix was eintlik soos ‘n gift vir my. Dit het my onkant gevang. En die collaboration met Afrikaans Wil Dans het authentic gebeur. Met RomieBoy […]

Heritage Travel Magazine: Issue 23 Out Now

Heritage Travel Magazine Issue 23 is out now! Filled with ccolour, content and beauty! Dont miss this issue! Thank you @Reggie Peace for sharing your beautiful story and exciting times […]

Remix: As Die Son Opkom

As Die Son Opkom se remix was eintlik soos ‘n gift vir my. Dit het my onkant gevang. En die collaboration met Afrikaans Wil Dans het authentic gebeur. Met RomieBoy […]

Die Rit Kaap Toe

Merriman Square flats se nuwe elektriese hek is besig om vinnig toe te gaan. Iemand het dit oop gebel vir my want ek het nie airtime gehad om dit te […]

Niks Spesiaal

Dis niks spesiaal om ‘n weeskind te wees nie. ‘n Weeskind is net soos enigeander kind, behalwe die feit dat jy jou ouers verloor het natuurlik. Of wag, is dit […]

Humble Held

“Die humble, bejaarde antie oorkant die pad het altyd ‘n smile op haar gesig. Sy bemoedig altyd almal wat verby haar huis stap. Sommige mense sê sy is die rots […]

Die Hok Wat Lek

“Dit is 03h00 op ‘n Sondag-oggend. ‘n Bruin teenage laitie ontsnap skrikkerig uit ‘n droom uit. Die val van die reën op sy gesig laat hom vlugtig op spring. Die […]

Inbraak Liefde

Dit is laat nag. Die maan se lig skyn deur ‘n upperclass huis se voorhuis venster wat niemet gordyne toegemaak is nie. Die stilte is tasbaar. Die stilte word gebreek […]

DIS NIE OKAY NIE

Dis nie okay dat jy honger moet slaap nie boeta.Dis nie okay om honger skool toe te gaan nie sussie.Dis nie okay om in ‘n klein hok te bly nie.Dis […]